
Southern Africa's most loved annual camping guide. Let the Adventure Begin!
ALDAM MID-WEEK SPECIAL
‘n Oupa & Ouma is 'n klein bietjie ouer, 'n klein bietjie onderwyser en 'n klein bietjie beste vriend!
Kom lag saam en bind 'n band saam by Aldam Vakansie Oord.Hierdie unieke aanbieding gee die geleentheid vir Ouma en Oupa om saam die kleinkinders te ontspan in die buitelig en hulself te geniet terwyl die ouers hulself moet afsloop by die werk!
Mid-Week Special:
Sondagin & Vrydag uit–R 450 (5 aande)
Special is vir 6 persone per staanplek
Mid-Week Special is regdeur die jaar en net geldigbuite seisoen
Fasiliteite: Swembad, Supertube, Putt Putt, Tennisbaan& Speelpark