Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Fish River Diner Woonwapark Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Fish River Diner Caravan Park |  Date posted:  | Impressions: 20151   206

Fish River Diner Woonwapark - Port Alfred, Oos-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Die woonwapark is gerieflik op die oewers van die Groot Visrivier van die Sonskynkus geleë, slegs 30km vanaf Port Alfred, met pragtige uitsig op die see en rivier. Die oord bied diepsee-, rots- en brander- en rivier-visvang, lanseerblad en pier, kiosk en restaurant. Die kampplekke het elektriese kragpunte, vars water, braaigeriewe en skoon, rolstoelvriendelike ablusie in die kamp. Die oord is veilig en beskut, vir kinders is daar ‘n speelgrond met klouterraam, pragtige swembad en is naby aan gholf, tennis, muurbal, kanovaarte, voëlkyk, staproetes en perdritte. Die dorp is slegs ‘n klein entjie weg, indien u iets anders mag nodig kry.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Fish River Diner Caravan Park
040 676 1058
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News